Pypvloei

Pypvloei of pyphidrolika gaan oor die drukval in 'n pyp.

In 'n pypsisteem geld die volgende:

waar:

= Drukverhoging wat 'n pomp in die sisteem veroorsaak.

= Drukverskil wat veroorsaak word deur 'n verskil in hoogte of elevasie. Dit is die Potensiële energie.

= Kinetiese energie

= Drukverskil tussen die begin en eindpunt

= Drukval in die pyp agv wrywing

= Drukval oor die beheerklep

= Drukval oor ander toerusting in die lyn, soos bv reaktore, kolomme, hitteruilers en 'n vloeimeetskyf. Pypvernouers, elmboë en T-stukke word hanteer onder wrywingsdrukval (ΔPf).

Elke term van hierdie vergelyking word hieronder bespreek:


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy