Reduksionisme

Reduksionisme word soms as die teenoorgestelde van holisme gesien.

Reduksionismewetenskap sê dat 'n ingewikkelde stelsel verklaar kan word met die reduksie in sy fundamentele onderdele. Die prosesse van biologie is byvoorbeeld reduseerbaar tot chemie, en die wette van chemie word weer deur fisika bepaal.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy