Regionalliga

Regionalliga
2020–21
Sportsoort Sokker
Gestig 4 Augustus 1963
Eienaar Duitse sokkerbond
Inwydingseisoen 1963–64
Deelnemende lande Vlag van Duitsland Duitsland
Aantal spanne 91
Verwante kompetisies 3. Liga
Oberliga

Die Regionalliga is tans die 4de hoogste vlak van sokker in Duitsland se sokkerstruktuur. Daar is op die oomblik (status 8 April 2007) twee Regionalligas (Noord en Suid) wat op 'n geografiese wyse geskei is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy