Revierderby

Schalke 04 v Borussia Dortmund in 2009.

Die Revierderby is 'n derby tussen die twee gewildste spanne in die Duitse Ruhrgebiet: Borussia Dortmund (uit Dortmund) en FC Schalke 04 (uit Gelsenkirchen). Hulle mededinging gaan terug na 1925, toe die spanne vir die eerste keer teen mekaar speel het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy