Richardsbaai Cwebeni Richards Bay | |
---|---|
Richardsbaai se seiljaghawe | |
Koördinate: 28°48′00″S 32°06′00″O / 28.80000°S 32.10000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | King Cetshwayo |
Munisipaliteit | uMhlathuze |
Stigting | 1969 |
Oppervlak | |
• Totaal | 142,78 km2 (55,13 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 57 387 |
• Digtheid | 402/km2 (1 040/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 30.1% |
• Indiërs/Asiërs | 18.2% |
• Bruin mense | 3.2% |
• Swart mense | 48.0% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 40.6% |
• Engels | 33.8% |
• Afrikaans | 21.5% |
• Ander | 4.1% |
Poskode (strate) | 3900 |
Skakelkode | 035 |
Richardsbaai (Engels: Richards Bay) is 'n stad aan die noordooskus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is in 1969 gestig. Die N2 nasionale pad gaan ongeveer 25 km vanaf die dorp verby.