Robbie Williams

Robbie Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Peter Williams
Geboorte 13 Februarie 1974 (1974-02-13)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Sanger
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robbie Williams (gebore 13 Februarie 1974) is 'n Engelse sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock, Stock and Two Smoking Barrels (1998), A Knight's Tale (2001), Johnny English (2003), en The Three Musketeers (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy