Robertson

Robertson
Robertson in 1987
Robertson in 1987
Robertson is in Wes-Kaap
Robertson
Robertson
 Robertson se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°48′S 19°53′O / 33.800°S 19.883°O / -33.800; 19.883
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitLangeberg
Stigting1853[1]
Regering
 • Vernoem naWilliam Robertson
Oppervlak
 • Totaal23,5 km2 (9,1 vk. myl)
Hoogte
187 m (614 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal27 715
 • Digtheid1 179/km2 (3 050/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.7%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense60.8%
 • Swart mense23.2%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 75.1%
 • Xhosa 15.6%
 • Engels 3.2%
 • Sotho 2.2%
 • Ander 3.9%
Poskode (strate)
6705
Skakelkode023
WebwerfRobertson

Robertson is 'n dorp in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit van die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika met sowat 28 000 inwoners (indien die township Nkqubela ook ingereken word).

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 6 April 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Som van die hoofplekke Robertson en Nkqubela Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy