Romeinse teater

Romeinse mosaïek wat akteurs uitbeeld.
'n Romeinse akteur speel die rol van Papposilenus.

Romeinse teater verwys na die era van teater in Rome aan die begin in die 4de eeu v.C., ná die staat se oorgang van 'n monargie tot republiek. [1]

  1. Moore, Timothy J. (2012). Roman Theatre (1st uitg.). Cambridge, UK: Cambridge University Press. p. vii. ISBN 0-521-13818-3.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in