Rugby Samoa

Rugby Samoa
Kenteken van Rugby Samoa
Kenteken van Rugby Samoa
Engelse naam Rugby Samoa
Afkorting RS
Land Vlag van Samoa Samoa
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1924
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1988
Vastelandse beheerliggaam Oseanië Rugby
President Tuila’epa Sa’ilele Malielegaoi
Setel Apia, Samoa
Amptelike tale Engels en Samoaans
Amptelike webwerf lakapisamoa.com

Rugby Samoa (Engels; Samoaans: Lakapi Samoa) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Samoa beheer. Die beheerliggaam is in 1924 gestig en in Apia gesetel. Sedert 1988 verteenwoordig dit Samoa by Wêreldrugby en sedert 2000 ook by Oseanië Rugby (“OR”).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy