Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty

Verkiesings propaganda van 1917ː "Alle bewuste burgers van die Russiese Republiek stem vir die RSDAP"

Die Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty (RSDAP, Russies: Российская социал-демократическая рабочая партия - РСДРП) was 'n sosialistiese groep wat in 1898 in Minsk gestig is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy