Salie

Salvia officinalis
Sketse uit Koehler's Medicinal Plants (1887)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. officinalis
Binomiale naam
Salvia officinalis
'n Salvia officinalis blom van naby.
Salieblomme

Salie (Salvia officinalis,[1] ook bekend as tuinsalie of gewone salie) is 'n meerjarige, immergroen struik, met houtagtige stingels, grys blare en blou tot perserige blomme.

Dit is 'n lid van die familie Lamiaceae en is inheems aan die Middellandse Seegebied, al is dit genaturaliseerd op baie plekke in die wêreld. Dit het 'n lang geskiedenis van medisinale en kulinêre gebruik, en in die moderne tyd as 'n ornamentele tuinplant. Die algemene naam "salie" word ook gebruik vir 'n aantal verwante en onverwante spesies.

  1. Harrison, Lorraine (2012). RHS Latin for gardeners. United Kingdom: Mitchell Beazley. p. 224. ISBN 9781845337315.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy