Salm (kleur)

Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die vis, sien salm.
#FA8072
Bewerkte salm

Salm is 'n oranje-pienk kleur wat herinner aan die kleur van die salmvis.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan salmkleur geproduseer word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy