Sam Nujoma

Sam Nujoma
Sam Nujoma
Sam Nujoma in 2003

Ampstermyn
21 Maart 1990 – 21 Maart 2005
Eerste minister Hage Geingob (1990–2002)
Theo-Ben Gurirab (2002–2005)
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Hifikepunye Pohamba

President van SWAPO
Ampstermyn
19 April 1960 – 29 November 2007
Voorafgegaan deur Homself as President van OPO
Opgevolg deur Hifikepunye Pohamba

President van OPO
Ampstermyn
19 April 1959 – 19 April 1960
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Homself as President van SWAPO

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Mei 1929 (1929-05-12)
Ongandjera, Ovamboland, Suidwes-Afrika (tans Namibië)
Politieke party SWAPO, OPO
Eggenoot/-note Kovambo Theopoldine Nujoma (1956–hede)
Kind(ers) Utoni Nujoma
John Ndeshipanda
Sakaria Nefungo
Nelago
Usuta
Alma mater Universiteit van Namibië
Religie Lutheranisme

Samuel Daniel Shafiishuna Nujoma (gebore op 12 Mei 1929 in Ongandjera, Suidwes-Afrika) is 'n Namibiese politikus wat tussen 1990 en 2005 as eerste president van Namibië gedien het. Hy is op 21 Maart 1990 ingehuldig en in 1994 en 1999 herverkies en het in die amp gedien tot 2005. Hy was ook president van die South-West Africa People's Organisation van die stigting in 1960 tot 2007.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy