Samara-oblast

Samara-oblast
Самарская область
Die ligging van Samara-oblast in Rusland.
Die ligging van Samara-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Wolga
Ekonomiese streek Wolga
Stigting 14 Mei 1928
Regering
Hoofstad Samara
Leier Nikolai Merkoesjkin (waarnemend)
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 3 215 532
Volgorde 11de
Digtheid 59,99/km2
Stedelik 80,2%
Plattelands 19,8%
Statistiek
Oppervlakte 53 600 km2
Volgorde 50ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer  63, 163
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.adm.samara.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Samara-oblast (Russies: Сама́рская о́бласть, Samarskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Samara. Volgens die Russiese sensus van 2010[1] het dit ’n inwonertal van 3  215 532.

Die oblast grens in die noorde aan Tatarstan, in die ooste aan Orenburg-oblast, in die suide aan Kazachstan, in die suidweste aan Saratof-oblast en in die weste aan Oeljanofsk-oblast.

  1. (ru) Оценка численности населения на 1 января 2014 года и в среднем за 2013 год Geargiveer 19 Oktober 2015 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy