Sandrivierkonvensie

Reliëfpaneel 27 in die Voortrekker-monument beeld die ondertekening uit

Die Sandrivierkonvensie is 'n ooreenkoms wat deur die Britse regering en verteenwoordigers van die Boere op 17 Januarie 1852 aangegaan en onderteken is op 'n plek sowat 9 km noordwes van die hedendaagse nedersetting Aldam. Andries Pretorius was die leier van die Boereverteenwoordigers en William Hogge en Moslyn Owen het die Britse regering verteenwoordig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy