Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Michigan |
County | Chippewa |
Koördinate | 46°30′N 84°21′W / 46.500°N 84.350°W |
Stigting | 1668 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 52,21 vk km |
Hoogte bo seevlak | 188 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 14 194 |
- Bevolkingsdigtheid | 369,7/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Anthony Bosbous |
Amptelike Webwerf | sault-sainte-marie.mi.us |
Sault Ste. Marie is hawestad en grenspos in die deelstaat Michigan geleë aan die suidelike oewer van die St. Marysrivier. Aan die oorkant van die rivier is die stad Sault Ste. Marie, Ontario. Die sluise tussen die Bowemeer en Huronmeer is hier geleë in die St. Marysrivier tussen die twee stede.