Saxon

Saxon by Wacken Open Air 2016.

Saxon is 'n Engelse heavy metal musiekgroep uit Barnsley, wat behoort tot die nuwe golf van Britse heavy metal. Die groep was baie populêr in die vroeë 1980's en is opnuut populêr sinds die album The Inner Sanctum.

Die groep is opgerig met die naam "Son of a Bitch" deur Biff Byford, Paul Quinn, Graham Oliver, Steve Dawson en Pete Gill. Die naam is snel verander na "Saxon".

In 1995 rig Graham Oliver en Steve Dawson 'n nuwe groep onder die naam "Son of a Bitch" op, wat teenwoordig die naam "Oliver/Dawson Saxon" gebruik.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy