Scott Eastwood

Scott Eastwood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Scott Clinton Reeves
Geboorte 21 Maart 1986 (1986-03-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Clint Eastwood

Jacelyn Reeves

Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scott Eastwood (gebore 21 Maart 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Texas Chainsaw 3D (2013), The Longest Ride (2015), Suicide Squad (2016), en The Fate of the Furious (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy