Seelikkewaan

Seelikkewaan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Amblyrhynchus
Spesie:
A. cristatus
Binomiale naam
Amblyrhynchus cristatus

Die Seelikkewaan (Amblyrhynchus cristatus) is 'n likkewaan wat die unieke eienskap onder moderne likkewane besit om onder water te kan oorleef en kos te soek. Die likkewane word slegs in die Galapagos-eilande gevind, maar het na al die eilande in die eilandgroep versprei. Hulle woon hoofsaaklik op die rotsagtige strande van Galapagos, maar kan soms ook in die moerasse en manglietstrande gevind word.

  1. Nelson et al (2004). Amblyrhynchus cristatus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 May 2006. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy