Selonsroos

Selonsroos
Nerium oleander in blom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Nerium

Spesie:
N. oleander
Binomiale naam
Nerium oleander
L., (1753)
Sinonieme

Nerium indicum Mill.
Nerium odorum Aiton[1]

Die selonsroos (Nerium oleander) is ’n immergroen struik of klein boom in die familie Apocynaceae. Dit is tans die enigste spesie in die genus Nerium. Dit word so algemeen gekweek dat die presiese oorsprong nog nie vasgestel is nie.

Die plant is van die Atlasgebergte in Noord-Afrika af na Suid-Afrika ingevoer en het hier genaturaliseer geraak. Hulle groei wild langs party van die Wes-Kaap se riviere. Die oleander is een van die heel giftigste tuinplante.

  1. "Nerium oleander L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 9 Maart 1998. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2012. Besoek op 26 Junie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy