Semmelweis-universiteit

Semmelweis-universiteit
Semmelweis Egyetem
Een van die mediese geboue

Latyn: Universitas Budapestinensis de Semmelweis nominata
Leuse:Servamus Vitam Atque Servimus
Leuse in Afrikaans:Die beskerming en versorging van die lewe
Gestig:1769
Rektor:Béla Merkely[1]
Studentetal:10 300 (2014)
Ligging:Boedapest, Vlag van Hongarye Hongarye
Kampus:stedelik
Affiliasies:NCFMEA, EUA, WHO
Webtuiste:semmelweis.hu

Die Semmelweis-universiteit (Hongaars: Semmelweis Egyetem) is 'n universiteit in Boedapest, die hoofstad van Hongarye. Die universiteit is in 1769 gestig en is vandag die oudste mediese skool in die land. Die Semmelweis-universiteit is genoem na Ignaz Semmelweis, die ginekoloog wat die oorsaak van kraamkoors in die 1840's ontdek het.[2]

  1. http://semmelweis.hu/hirek/2018/05/28/atvette-rektori-megbizasat-dr-merkely-bela
  2. (en) sciencemuseum.org.uk - Inligting oor Ignác Semmelweis Geargiveer 7 Augustus 2012 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy