Shabdrung Rinpoche

Ngawang Namgyal, die eerste Shabdrung van Bhoetan.

Shabdrung of Zhabdrung (ཞབས་དྲུང་, Wylie: zhabs-drung; "voor die voete van") was ’n titel wat in Tibet gebruik is wanneer na groot lamas verwys of hulle aangespreek is, veral dié van ’n erflike linie. In Bhoetan het die titel feitlik altyd verwys na Ngawang Namgyal (1594-1651), die stigter van die Bhoetanese staat wat as die Shabdrung Rinpoche bekend was, of een van die reïnkarnasies wat hom opgevolg het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy