Sharon Dijksma | |
In 2016 | |
Burgemeester van Utrecht
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2020 | |
Voorafgegaan deur | Jan van Zanen |
---|---|
Adjunk-burgemeester van Amsterdam
| |
Ampstermyn 2018 – 2020 | |
Voorafgegaan deur | Pieter Litjens |
Opgevolg deur | Egbert de Vries |
Adjunk-minister van Infrastruktuur en Omgewingsake
| |
Ampstermyn 2015 – 2017 | |
Voorafgegaan deur | Wilma Mansveld |
Opgevolg deur | Stientje van Veldhoven |
Adjunk-minister van Ekonomiese Sake
| |
Ampstermyn 2012 – 2015 | |
Voorafgegaan deur | Co Verdaas |
Opgevolg deur | Martijn van Dam |
Adjunk-minister van Onderwys, Kultuur en Wetenskap
| |
Ampstermyn 2007 – 2010 | |
Voorafgegaan deur | Bruno Bruins |
Opgevolg deur | Marja van Bijsterveldt |
Ampstermyn 2010 – 2012 | |
Ampstermyn 1997 – 2007 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 16 April 1971 Hoogkerk, Groningen (munisipaliteit), Nederland |
Politieke party | PvdA |
Kind(ers) | 3 |
Sharon Alida Maria (Sharon) Dijksma (gebore op 16 April 1971 in Hoogkerk, Groningen) is 'n Nederlandse politikus van die PvdA.
Sedert 17 Desember 2020 is sy die burgemeester van Utrecht.