Sharon Tate

Sharon Tate
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sharon Marie Tate
Geboorte (1943-01-24)24 Januarie 1943
Dallas, Texas, Verenigde State
Sterfte 9 Augustus 1969 (op 26)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Paul Richard Polanski (deceased)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1961–1969
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sharon Tate (24 Januarie 1943 – 9 Augustus 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Eye of the Devil (1966), Valley of the Dolls (1967), The Fearless Vampire Killers (1967), en The Wrecking Crew (1968).

Op 9 Augustus 1969 is Tate en vier ander mense vermoor deur lede van die Manson-familie, 'n kultus, in die huis wat sy met Roman Polanski gedeel het. Sy was agt en 'n half maande swanger, en haar kind is daarom ook oorlede.[1] Die moordenaars, en Manson homself, is vervolg en ter dood veroordeel, maar in 1972 gespaar as gevolg van die doodstraf wat tydelik in Kalifornië afgeskaf is.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named BugliosiGentry1974

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy