Sinkoksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Sinkoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule ZnO
Molêre massa [g/mol][1]
CAS-nommer 1314-13-2[1]  
Voorkoms wit vastestof[1]  
Reuk reukloos[1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=324pm; c=522pm [2]  
Ruimtegroep P63mc 
Nommer 186  
Strukturbericht B4
Smeltpunt 1975 °C[1]
Kookpunt
Digtheid 5,610 [g/cm3] [1]
Oplosbaarheid onoplosbaar[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt nie-brandbaar 
LD50 7 950 [mg/kg] (muis; oraal)[1] 
LC50 2 500 [mg/m3] (muis; inaseming) [1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Sinkoksied is 'n anorganiese verbinding met die formule ZnO. ZnO is 'n wit poeier wat in water onoplosbaar is, en dit word wyd gebruik as 'n toevoeging in talle materiale en produkte, waaronder rubber, plastiek, keramiek, glas, sement, smeermiddels, verf, salf, kleefmiddels, seëlmiddels, pigmente, voedsel, batterye, ferrits, brandvertragers en noodhulpbande. Alhoewel dit natuurlik voorkom as die mineraal sinkiet, word die meeste sinkoksied sinteties vervaardig.[3]

ZnO is 'n breë band-halfgeleier van die II-VI-halfgeleiergroep. Die inheemse dotering van die halfgeleier as gevolg van suurstofvakatures of interstisiële van sink is n-tipe.[4] Hierdie halfgeleier het verskeie gunstige eienskappe, waaronder goeie deursigtigheid, hoë elektroniese mobiliteit, breë bandgaping en sterk kamertemperatuur-luminessensie. Hierdie eienskappe is waardevol in opkomende toepassings vir: deursigtige elektrodes in vloeibare kristalskerms, energiebesparende of hittebeskermende vensters, en elektronika as dunfilm-transistors en lig-uitstralende diodes.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 "MSDS" (PDF). Fisher. Besoek op 3 Oktober 2023.
  2. "Zinc oxide". Materials project.
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named VKWZ
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ozgur

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy