Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit

Siyathemba
Kaart van Suid-Afrika wat Siyathemba in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC077
Burgemeester Andrew Phillips
Hoofstad Prieska
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Area 14 725 km²  
Bevolking 21 591 (2011)

Die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy