Sjesjonk I

Sjesjonk I
Hedjcheperre
’n Sfinks van farao Sjesjonk I (Brooklyn-museum, New York).
’n Sfinks van farao Sjesjonk I (Brooklyn-museum, New York).
Farao van die 22ste Dinastie
Periode 943-922 v.C.
Voorganger Psoesennes II
Opvolger Osorkon I
Vader Nimlot A
Sjesjonk I in Egiptiese hiërogliewe
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
N5S1L1N5
U21
n
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
M17Y5
N35
N36
M8
M8
N35
N29
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte
’n Lys van stede by die Tempel van Karnak wat in die Nabye-Ooste deur Sjesjonk verower is.

Hedjcheperre Setepenre Sjesjonk I (ook bekend as Sjesjonq I of Shoshenq I) was die eerste farao en stigter van Antieke Egipte se 22ste Dinastie. Hy het van omstreeks 943 tot 922 v.C. regeer. Hy was van Libiese afkoms.[1]

Sjesjonk was die seun van Nimlot A, opperhoof van die Ma, en sy vrou, wat self ’n dogter van die opperhoof was. Hy word dalk in die Bybel genoem as Sisak (1 Kon 14:25; 2 Kro 12:1-12).

  1. The New Encyclopaedia Britannica, Encyclopaedia Britannica, 2002, v.7, p.733.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy