Skoen

Skoen
Subklas vanfootwearWysig
Produced bycobblerWysig
Gekarakteriseer deurshoe sizeWysig
Onderhou deur WikiProjekWikiProject FashionWysig
Unicode-karakter👞Wysig
Formele skoene
Die oudste leerskoene bekend, ontrent 5500 jaar oud, in 'n grot in Armenië gevind.

'n Skoen is 'n vorm van skoeisel, 'n voetbedekking wat die voete beskerm teen besering deur klippe of skerp glas, die koue, vullis en teen velinfeksies.

Skoene beskik meesal oor 'n hak en bedek net die voet, maar daar is baie vorme en style wat ook aan mode onderhewig is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy