Slag van Mars-la-Tour

Slag van Mars-la-Tour
Deel van die Frans-Duitse Oorlog

Von Bredow se doodsrit - die Pruisiese kavallerie bestorm die Franse artillerie by die Slag van Mars-la-Tour
Datum 16 Augustus 1870
Ligging Mars-la-Tour, Frankryk
Resultaat Duitse oorwinning
Strydende partye
Pruise
Hesse-Darmstadt
Tweede Franse Keiserryk
Aanvoerders
Constantin von Alvensleben François Bazaine
Sterkte
30 000 troepe, later versterk na 80 000 127 000 troepe
Ongevalle en verliese
15 780 13 761

Die Slag van Mars-la-Tour het op 16 Augustus 1870 gedurende die Frans-Duitse Oorlog naby die dorpie Mars-la-Tour in die noordooste van Frankryk plaasgevind. Twee Duitse troepe het teen die volledige Franse Rynleër te staan gekom. Die Duitsers wen teen alle verwagtinge die slag en die Franse moes na die vesting van Metz terugval.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy