Soezdal

Soezdal

Суздаль
Stad
Die koepels van die Katedraal van die Geboorte van Gods Moeder.
Die koepels van die Katedraal van die Geboorte van Gods Moeder.
Vlag van Soezdal
Vlag
Wapen van Soezdal
Wapen
Wladimir-oblast in Rusland
Wladimir-oblast in Rusland
Soezdal is in Wladimir-oblast
Soezdal
Soezdal
Die ligging van die stad Soezdal in Wladimir-oblast
Koördinate: 56°25′N 40°27′O / 56.417°N 40.450°O / 56.417; 40.450
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedWladimir-oblast
Stigting1024[2]
Regering
 • TipeMunisispale distrik
 • BurgemeesterLarisa Majorowa[3]
Oppervlak
 • Totaal15 km2 (6 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal9 978[1]
TydsoneUTC+04:00
Skakelkodes49231[4]
Webwerfhttp://www.gorodsuzdal.ru

Soezdal (Russies: Суздаль) is ’n stad in Rusland en die administratiewe hoofstad van die distrik Soezdal in die Wladimir-oblast. Dit is aan die Kamenkarivier geleë 26 km noord van die stad Wladimir, die administratiewe hoofstad van die oblast. In 2015 het die stad 9 978 inwoners gehad.[1]

Soezdal is een van die oudste nedersettings in Rusland. In die 12de eeu het dit die hoofstad van die prinsdom Rostof-Soezdal geword, met Moskou as een van die ondergeskikte dorpe. Deesdae is Soezdal die kleinste van die stede in die Goue Ring van Rusland, maar dis is ’n groot trekpleister vir toeriste.[4] Verskeie van sy monumente is Unesco-wêrelderfenisterreine.[5][6]

  1. 1,0 1,1 "Численность населения Российской Федерации по муниципальным образованиям на 1 января 2015 года" [Bevolking van die Russiese Federasie in 2015] (rar). Webtuiste van die Russiese statistiekdiens (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2020.
  2. "Характеристика города Суздаль" [Karaktertrekke van die stad Soezdal]. Amtelike webtuiste van Soezdal (in Russies). Besoek op 16 Januarie 2016.[dooie skakel]
  3. "Глава города Суздаля" [Leier van die stad Soezdal]. Amptelike webtuiste van Soezdal (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020. Besoek op 20 September 2016.
  4. 4,0 4,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ragozin
  5. "White Monuments of Vladimir and Suzdal" (in Engels). Unesco/World Heritage Convention. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2017. Besoek op 17 September 2018.
  6. "World Heritage List No.633 Vladimir/Suzdal. ICOMOS Evaluation" (PDF) (in Engels). Unesco/World Heritage Convention. Oktober 1992. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy