Solowjetski-eilande

Solowjetski-eilande
Inheemse naam: Солове́цкие острова́, Соловки́
Kaart van die Witsee met die Solowjetski-eilande
Kaart van die Witsee met die Solowjetski-eilande
Geografie

Ligging Rusland, See van Ochotsk
Koördinate 65°05′N 35°53′O / 65.083°N 35.883°O / 65.083; 35.883
Argipel Solowjetski-eilande
Totale eilande 6

Oppervlakte 313 vk km

Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Oblast Archangelsk

Demografie
Bevolking 968

Die Solowjetski-eilande (Russies: Солове́цкие острова́, Соловки́) is in die Onegabaai van die Witsee in Rusland geleë. Die eilande word van van Archangelsk geadministreer as die Solowjetski-distrik en kan bereik word deur die Solofki-lughawe. Dit beslaan ’n gebied van 347 km2 en het ’n bevolking van 968 (2002-sensus).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy