Somerset

Somerset

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Somerset
Hoofstad Taunton
Oppervlakte 4 171 km²
Bevolking 956 700 (2017)
Bevolkingsdigtheid 229 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Suidwes-Engeland
Administratiewe setel Taunton
ISO 3166-2: GB-SOM
Oppervlakte 3 451 km²
Bevolking 555 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid 160 inw./km²
Webtuiste http://www.somerset.gov.uk/
Distrikte en unitêre owerhede
  1. Suid-Somerset
  2. Taunton Deane (Stad)
  3. Wes-Somerset
  4. Sedgemoor
  5. Mendip
  6. Bath and North East Somerset (Unitêre owerheid)
  7. Noord-Somerset (Unitêre owerheid)

Somerset (uitgespreek /ˈsʌmərsɛt/),[1] histories ook Somersetshire, is 'n graafskap aan die suidelike oewer van die Bristolkanaal. Die seremoniële graafskap met 'n oppervlakte van 4 172 km² sluit naas die nie-metropolitaanse graafskap, wat deur die Somerset-graafskapsraad (Somerset County Council) geadministreer word, ook Bath and North East Somerset en Noord-Somerset in, wat onder die beheer van unitêre owerhede (unitary authorities) val. Die administratiewe setel (county town) van die nie-metropolitaanse graafskap is Taunton, van die unitêre owerheid Bath and North East Somerset is Bath en van die unitêre owerheid North Somerset is Weston-super-Mare.

Somerset grens in die suidweste aan Devon, aan Dorset in die suidooste, Wiltshire in die ooste en Gloucestershire en die stad Bristol in die noorde.

  1. "Somerset definition and meaning". Collins English Dictionary. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2021. Besoek op 29 Mei 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy