Sonrok

'n Model dra 'n sonrok by 'n modeskou.

'n Sonrok is 'n rok wat bedoel is om in warm weer gedra te word. Tipies is dit 'n informele- of slenterdrag in 'n liggewig materiaal, mees algemeen van katoen, en gewoonlik lospassend. Die rok is bedoel om sonder 'n bo-bedekking gedra te word. Lilly Pulitzer het die sonrok gewild gemaak in die 1960's.[1]

  1. Karen Nazor Hill (20 Junie 2008). "Chattanooga: Light clothes still heavy on style". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2012. Besoek op 25 Junie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy