Sosiale sielkunde

Sosiale sielkunde is die studie van die mens in werklike, geïmpliseerde of verbeelde interaksie met ander mense. Onder hierdie rigting word terreine soos groepsdinamika, houdings, sosiale kognisie en emosies in groepsverband bestudeer.

Persone wat belangrike bydraes gelewer het tot die sosiale sielkunde is Fritz Heider, Robert Zajonc en Erving Goffman.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy