Spike Lee

Spike Lee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lee in 2009 by die Tribeca-rolprentfees.

Geboortenaam Shelton Jackson Lee
Geboorte 20 Maart 1957 (1957-03-20)
Atlanta, Georgië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, professor, draaiboekskrywer, rolprentregisseur
Aktiewe jare 1977-tans

Shelton Jackson "Spike" Lee (gebore op 20 Maart 1957) is ’n Amerikaanse rolprentregisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer, akteur en professor. Sy produksiemaatskappy, 40 Acres and a Mule Filmworks, het meer as 35 rolprente vervaardig sedert 1983. Hy het sy regisseursdebuut gemaak met She's Gotta Have It (1986). Lee het self al in tien van sy rolprente opgetree.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy