Spirit Airlines

Spirit Airlines
IATA ICAO Roepteken
NK NKS SPIRIT WINGS
Gestig1983 as Charter One Airlines
Eerste vlugMei 29, 1992 (1992-05-29)
(as Spirit Airlines)
Bedryfsbasisse
LojaliteitsprogramFree Spirit[1]
Vlootgrootte197[2]
Bestemmings83
HoofkantoorMiramar, Florida, United States
SleutelpersoneTed Christie (HUB & President)
Omset VS$ 5,07 miljard (2022)[3]
Bedryfsinkomste VS$ -599 miljoen (2022)
Netto inkomste VS$ -554 miljoen (2022)
Totale bates VS$ 9,18 miljard (2022)
Totale ekwiteit VS$ 1,57 miljard (2022)
Werknemers11 107 (2022)
Webwerfwww.spirit.com

Spirit Airlines, Inc. (gestileer as spirit), is 'n groot Amerikaanse ultralaekosteredery met sy hoofkwartier in Miramar, Florida, in die Miami-metropolitaanse gebied. Spirit bedryf geskeduleerde vlugte regoor die Verenigde State, die Karibiese Eilande en Latyns-Amerika. Spirit was die sewende grootste passasiersvervoerder in Noord-Amerika teen 2023 sowel as die grootste ultra-laekoste-diensverskaffer in Noord-Amerika.

In Julie 2022 het JetBlue 'n aanbod van VS$3,8 miljard gemaak om Spirit te bekom. Dit is egter in Maart 2023 afgewys deur die VSA se Departement van Justisie.

  1. "Join – Free Spirit". www.spirit.com. Besoek op 10 Februarie 2019.
  2. "Spirit Airlines Fleet Details and History". Planespotters.net. Besoek op 8 Junie 2020.
  3. "Spirit Airlines, Inc., 2022 Annual Report (Form 10-K)". U.S. Securities and Exchange Commission. 6 Februarie 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy