Stegosaurus

’n Model met ’n moderne rangskikking van die stekels (Bałtów Jurassic Park, Pole).

Stegosaurus
Tydperk: Laat Jura 155–150 m. jaar gelede
’n Gerekonstrueerde seket van S. stenops (Senckenberg-museum).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Stegosaurus

(Marsh, 1877)
Tipespesie
Stegosaurus armatus
(Marsh, 1877)
Spesies
  • S. armatus (Marsh, 1877)
  • S. stenops (Marsh, 1887)
  • S. sulcatus (Marsh, 1887)
  • S. longispinus (Gilmore, 1914)
Sinonieme
  • Hypsirophus (Cope, 1879)
  • Diracodon (Marsh, 1881)
Die grootte van S. armatus in vergelyking met ’n mens.
Stegosaurus
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Orde: Ornithischia
Suborde: Stegosauria
Familie: Stegosauridae
Genus: Stegosaurus
(Marsh, 1877)

Stegosaurus of stegosourus ("bedekte akkedis", met verwysing na sy benerige pantser) was ’n genus Stegosauria-dinosourusse wat sowat 155 tot 150 miljoen jaar gelede tydens die Laat Jura (Kimmeridgium tot vroeë Titonium) geleef het in wat nou westelike Noord-Amerika is. In 2006 is aangekondig dat ’n spesie in Portugal gevind is, wat ’n aanduiding is dat hulle ook in Europa voorgekom het.[1]

  1. Escaso F, Ortega F, Dantas P, Malafaia E, Pimentel NL, Pereda-Suberbiola X, Sanz JL, Kullberg JC, Kullberg MC, Barriga F. (2007). "New Evidence of Shared Dinosaur Across Upper Jurassic Proto-North Atlantic: Stegosaurus From Portugal". Naturwissenschaften. 94 (5): 367–74. doi:10.1007/s00114-006-0209-8. PMID 17187254.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy