Steve Biko

Steve Biko
Steve Biko op 'n gebrandskilderde venster in die Saint Anna-kerk in Heerlen, Nederland
Gebore
Stephen Bantu Biko

(1946-12-18)18 Desember 1946
Sterf12 September 1977 (op 30)
NasionaliteitSuid-Afrika
Bekend virAnti-apartheidsaktivis
EggenootNtsiki Mashalaba
KindersNkosinathi Biko, Samora Biko, Lerato Biko, Motlatsi Biko en Hlumelo Biko

Steve Biko (18 Desember 194612 September 1977) was 'n Suid-Afrikaanse aktivis en intellektueel. Hy was 'n sleutelfiguur in die Swartbewussynsbeweging wat teen apartheid geveg het. ’n Jaar ná sy ontydige dood in polisie-aanhouding is van sy geskrifte gebundel en as I Write What I Like gepubliseer. Die rolprent Cry Freedom handel oor sy lewe.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy