Suid-Soedan het op 9 Julie 2011 as gevolg van 'n positiewe referendum sy onafhanklikheid van Soedan verklaar en is sedertdien die wêreld se jongste onafhanklike land. Kort daarna het egter nuwe etniese geweld uitgebreek wat in 2013 tot 'n burgeroorlog ontwikkel het. Suid-Soedan word algemeen as 'n mislukte staat beskou.[13] Die Suid-Soedanese regering is tans op soek vir 'n nuwe stad wat as hoofstad kan dien, waarvan Ramciel die gunsteling is.[14] Dit word egter deur die voortdurende Suid-Soedanese burgeroorlog bemoeilik.
↑(en) "At a Glance". Official portal. Regering van Suid-Soedan. 12 Julie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2014. Besoek op 7 Augustus 2014.
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named allafrica
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named africanews
↑(en) "World Population Prospects: The 2017 Revision". ESA.UN.org (custom data acquired via website). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op 29 Oktober 2020.
↑(en) ".ss Domain Delegation Data". Internet Assigned Numbers Authority. ICANN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 29 Oktober 2020.
↑(de) "Von Anfang an gescheitert". Neue Zürcher Zeitung. 8 Julie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2019. Besoek op 29 Oktober 2020.