Superior, Wisconsin

Superior

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Wisconsin
 County Douglas
 Koördinate 46°42′N 92°5′W / 46.700°N 92.083°W / 46.700; -92.083
 Geïnkorporeer op 6 September 1854
 Oppervlakte:  
 - Totaal 144,13 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 26 869
 - Bevolkingsdigtheid 284,6/vk km
 Tydsone CST (UTC -6)
 Somertyd CDT (UTC -5)
 Burgemeester Bruce Hagen
 Amptelike Webwerf ci.superior.wi.us

Superior is 'n hawestad in die deelstaat Wisconsin geleë aan die oewer van die Bowemeer. Die administratiewe setel van Douglas County is hier geleë. Die stad is net suid van Duluth en word verbind met 'n brug.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy