Susan Strijdom

Susan Strijdom
Susan Strijdom in 1959 as eerste ministersvrou
Haar Edele Susan Strijdom, premiersvrou
Gebore
Susanna de Klerk

28 Junie 1910
Sterf20 Februarie 1999
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepMusiekonderwyseres, huisvrou
VoorgangerMaria Malan
OpvolgerBetsie Verwoerd
Politieke partyNasionale Party
EggenootAdv. Hans Strijdom
KindersJohannes Gerhardus, Estelle
Ouer(s)Ds. W.J. de Klerk en Aletta de Klerk
Handtekening

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Susan Strijdom (née De Klerk, Aliwal-Noord, Kaapland, 28 Junie 1910Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika, 20 Februarie 1999) was Suid-Afrika se premiersvrou van einde November 1954 tot met haar man, adv. J.G. Strijdom, se dood in die amp op 24 Augustus 1958. ’n Tehuis vir bejaardes, die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) se Susan Strijdom-tehuis in Colbyn, Pretoria, is in 1966 na haar genoem.[1] Sy het self ook in die politiek belanggestel en meermale as spreker in sy plek opgetree.

  1. (af) Die tehuis se webtuiste Geargiveer 23 Oktober 2016 op Wayback Machine. URl besoek op 16 Augustus 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy