Swaardvis (sterrebeeld)

Swaardvis, Goudvis
Latynse naam Dorado
Genitief Doradus
Afkorting Dor
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 5h
Deklinasie -65º
Grootte 179 vk. grade (72ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Doradus (α Dor)
Naaste ster GJ 2036
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 4
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 14
Aangrensende sterrebeelde
Graveerstif, Horlosie, Net, Suidelike Waterslang, Tafel, Vlieënde Vis, Skilder
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Swaardvis of Goudvis (Spaans: Dorado) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.

Die Swaardvis bevat die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk; die res is in die sterrebeeld Tafel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy