'n T-55 tenk. | |
Tipe | Mediumtenk Hoofgevegstenk |
---|---|
Oorsprong | Sowjetunie |
Diensgeskiedenis | |
In gebruik | 1946–tans |
Produksiegeskiedenis | |
Ontwerper | Kharkiv Morozov-ontwerpburo (T-54), OKB-520 (T-54A en verder) |
Ontwerp | 1945 |
Vervaardiger | KhPZ, UVZ (Sowjetunie), Bumar-Łabędy (Pole), ZTS Martin (Tsjeggo-Slowakye) |
Vervaardig | 1946–81 (Sowjetunie) 1956–79 (Pole) 1957–83 (Tsjeggo-Slowakye) |
Aantal gebou | 86 000–100 000+ (geskat) |
Spesifikasie (T-55) | |
Massa | 36 ton |
Lengte | 6.45 m |
Wydte | 3.37 m |
Hoogte | 2.40 m |
Bemanning | 4 |
Primêre bewapening |
D-10T 100 mm tenkkanon |
Sekondêre bewapening |
7.62 mm SGMT koaksiale masjiengeweer, (12.7 mm DShK swaar masjiengeweer) |
Enjin | Model V-55(V-54) V-12 waterverkoelde 38.88 liter diesel |
Enjinlewering | 581 pk (433 kW) |
Krag/massa | 14.6 pk/ton |
Transmissie | Meganiese sinkromaat, 5 vorentoe, 1 trurat |
Suspensie | Wringstaaf |
Grondvryhoogte | 0.425 m |
Brandstofkapasiteit | 580 l intern, 320 l ekstern, 400 l wegdoenbare agterdromme |
Snelheid | 48 km/h (30 mpu) |
Die T-54 en T-55 tenks is 'n reeks bestaande uit hoofgevegstenks (volgens sommige bronne), hoewel nie deur die Sowjet- en Russiese bronne as 'n MBT erken nie, instede geklassifiseer as mediumtenks [1] (die konsep van "hoofgevegstenks" is slegs van toepassing op tenks wat begin het met T-64A, gewapen met 'n 125 mm-tenkkanon) wat ontwerp en gebou was in die Sowjetunie.