Tempel van Bel

Tempel van Bel
Land Vlag van Sirië Sirië
Streek Siriese Woestyn
Unesco-wêrelderfenisgebied
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iv
Verwysing 23 (1980, 4de sessie)
Toestand Verwoes
Streek† Arabiese State
Beskrywing* Terrein van Palmyra
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
* Naam soos op die Wêrelderfenislys

Die Tempel van Bel (Arabies: معبد بل) is ’n antieke ruïne in Palmyra, Sirië. Dit is gewy aan die godheid Bel (of Baäl). Die ruïnes word beskou as van die bes bewaarde skatte van Palmyra.[1]

Die tempel is in Augustus 2015 minstens gedeeltelik verwoes deur die ekstremistiese militante groep Islamitiese Staat in Irak en die Levant (ISIL) nadat hulle die terrein in Mei 2015 beset het.[2] Palmyra se Tempel van Baalsamin is vroeër dié maand met plofstof opgeblaas.[3]

  1. Cremin, Aedeen (2007), Archaeologica: The World's Most Significant Sites and Cultural Treasures, Frances Lincoln Ltd., ISBN 978-0-7112-2822-1 
  2. Westall, Sylvia (30 Augustus 2015). "Islamic State destroys part of Syria's Temple of Bel – monitors". Reuters UK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Augustus 2015. Besoek op 31 Augustus 2015.
  3. "Palmyra's Baalshamin temple 'blown up by IS'" (in Engels). BBC. 23 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020. Besoek op 23 Augustus 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy