Terrence Howard

Terrence Howard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Terrence Dashon Howard
Geboorte 11 Maart 1969 (1969-03-11)
Chicago, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terrence Howard (gebore 11 Maart 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crash (2004), Hustle & Flow (2005), Four Brothers (2005), en Iron Man (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy