Thembelihle Plaaslike Munisipaliteit

Thembelihle
Kaart van Suid-Afrika wat Thembelihle in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC076
Hoofstad Hopetown
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Area 8 023 km²  
Bevolking 15,701 (2011)

Die Thembelihle Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Oranje-Karoo Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy