Thunder Bay | |
---|---|
Stad | |
Stadshorison van Thunder Bay | |
Koördinate: 48°22′56″N 89°14′46″W / 48.38222°N 89.24611°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Ontario |
Distrik | Thunder Bay |
Gestig op | 1 Januarie 1970 |
Regering | |
• Burgemeester | Keith Hobbs |
Oppervlak | |
• Land | 328,24 km2 (126,73 vk. myl) |
• Water | 119,0 km2 (45,9 vk. myl) 26.6% |
• Stedelik | 179,38 km2 (69,26 vk. myl) |
• Metro | 2 556,37 km2 (987,02 vk. myl) |
Hoogte | 199 m (653 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 108 359 |
• Digtheid | 330,1/km2 (855/vk. myl) |
• Stedelik | 102 222 |
• Stedelike digtheid | 569,9/km2 (1 476/vk. myl) |
• Metro | 121 596 |
• Metrodigtheid | 47,6/km2 (123/vk. myl) |
Tydsone | UTC-5 (EST) |
• Somertyd | UTC-4 (EDT) |
Poskode | P7A tot P7G, P7J, P7K |
Skakelkodes | 807 |
Webwerf | www.thunderbay.ca |
Thunder Bay is 'n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada, geleë aan die oewer van die Bowemeer. Dit is aan die noordwes gedeelte van die Bowemeer, ongeveer 917 km noordwes van Toronto. Die stad was gestig op 1 Januarie 1970 toe die stede Fort William, Port Arthur en die dorpe McIntyre en Neebing saamgesmelt het.