Tipe (biologie)

LeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie

In biologie is ’n tipe ’n spesifieke voorbeeld (of soms ’n groep voorbeelde) van ’n organisme waaraan die wetenskaplike naam van dié organisme amptelik gekoppel word. Dit dui dus op die eienskappe wat eie aan die takson is.[1][2]

  1. Hitchcock, A.S. (1921), "The Type Concept in Systematic Botany", American Journal of Botany 8 (5): 251–255, doi:10.2307/2434993 
  2. Nicholson, Dan H. "Botanical nomenclature, types, & standard reference works" (in Engels). Smithsonian National Museum of Natural History, Department of Botany. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2018. Besoek op 17 November 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy