Toby Stephens | |
Geboorte | 21 April 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Toby Stephens (gebore 21 April 1969) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Space Cowboys (2000), Die Another Day (2002), The Machine (2013), en 13 Hours (2016).