Tocumen Internasionale Lughawe

Tocumen Internasionale Lughawe
Aeropuerto Internacional de Tocumen
IATA: PTYICAO: MPTOFAA: PTY
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Tocumen S.A.
Bedien Panamastad, Panama
Ligging Tocumen
Geopen 1 Junie 1947 (1947-06-01)
Spil vir
  • Copa Airlines
  • DHL Aero Expreso
Hoogte bo seevlak 135 vt / 41 m
Koördinate 9°04′17″N 79°23′01″W / 9.07139°N 79.38361°W / 9.07139; -79.38361
Webtuiste tocumenpanama.aero
Landkaart
PTY is in Panama
PTY
PTY
Ligging in Panama
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
03R/21L 3 050 10 007 Beton
03L/21R 2 682 8 799 Teer
Statistieke (2020)
Passasiers 4 526 663
Bewegings 49 808
Bronne: WAD[1], STV

Tocumen Internasionale Lughawe is die primêre internasionale lughawe wat Panamastad, die hoofstad van Panama, bedien. Die lughawe dien as die tuisbasis vir Copa Airlines en is 'n streeksentrum van en na die Karibiese Eilande, Suid-, Noord- en Sentraal-Amerika, asook roetes na sommige Europese stede.

  1. "Airport information for MPTO". World Aero Data. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2019.{{cite web}}: CS1 maint: unfit URL (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy